Uzo Aduba

Uzo Aduba
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Uzoamaka Nwanneka Aduba
Geboorte 10 Februarie 1981 (1981-02-10)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Uzo Aduba (gebore 10 Februarie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente American Pastoral (2016) en My Little Pony: The Movie (2017), en in die televisiereeks Orange Is the New Black (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy